top of page



Jy word hartlik uitgenooi na ons,
Jean-Pierre en Bianca,
se bruilofsfees waar ons in die huwelik verbind sal word.
Twee lewens, twee harte, twee siele word een.
Lunikhy Game Lodge
25 Mei 2024
14:30 vir 15:00
RSVP teen 1 April 2024

AKKOMMODASIE INFORMASIE
Jean-Pierre of Bianca sal jou nader aan die tyd kontak vir verdere
informasie vir jou akkommodasie.
Lunikhy is gelukkig ingerig om akkommodasie vir al ons gaste te voorsien.
Die sleutels sal in die deur van die eenheid wees om voor die troue jou bagasie af te laai en reg te maak.
Ons versoek dat alle gaste asseblief slegs swart formele drag moet dra.
bottom of page